Kis van Lee Harvey Oswald word opgeveil

Kaapstad – Die kis waarin Lee Harvey Oswald oorspronklik begrawe is, sal binnekort op veiling te koop wees, berig Sky News.

Lee Harvey Oswald is destyds in hegtenis geneem vir die moord op die Amerikaanse president, John F Kennedy, in 1963.

Hy is twee dae later deur ‘n nagklubeienaar, Jack Ruby, doodgeskiet terwyl hy van ‘n polisiestasie na ‘n tronk geskuif is.

Zie ‘Kis van Lee Harvey Oswald word opgeveil‘.

3-12-2010 14.06 | Door: Stagiaire | Categorie: Losse skakels

Reactieveld gesloten.


Opinieleiders.nl © 1999 - 2017 Alle rechten voorbehouden
Contact   Valid XHTML 1.0 TransitionalValid CSS!KuijkStrip over de zinloosheid van webloggen, onder andere
WordPress 4.7.11 RSS-feed/RSS-feed reacties