Sammy Wanjiru pleegt zelfmoord

Nairobi – Die Olimpiese marathon-atleet Sammy Wanjiru van Kenia het selfmoord gepleeg nadat hy in ‘n rusie met sy vrou betrokke was, het die polisie in Nairobi Maandag gesĂȘ. Wanjiru het glo gedrink toe hy Sondagaand van ‘n balkon by sy huis in die dorp Nyahururu gespring het, kort nadat sy vrou hom saam met ‘n ander vrou betrap het, het ‘n polisiebeampte gesĂȘ. Hy was 24 jaar oud.

Zie Olimpiese atleet pleeg selfmoord.

16-05-2011 15.12 | Door: Stagiaire | Categorie: Losse skakels

Reactieveld gesloten.


Opinieleiders.nl © 1999 - 2019 Alle rechten voorbehouden
Contact   Valid XHTML 1.0 TransitionalValid CSS!KuijkStrip over de zinloosheid van webloggen, onder andere
WordPress 4.7.18 RSS-feed/RSS-feed reacties