Pluimbal-spelers in vuisgeveg

Bodin Issara van Thailand het sy landgenoot, Maneepong Jongjit, tot in ‘n ander baan gejaag en hom glo ‘n hele paar keer geslaan.

Issara moes deur afrigters en toernooi-beamptes vasgehou word terwyl sy spanmaat, Pakkawat Vilailak, Jongjit, wat toe nie meer sy hemp aangehad het nie, weggelei is.

Issara moes twee steke kry en voer aan Jongjit het hom met ‘n raket geslaan. Die twee het glo reeds ‘n waarskuwing van die skeidsregter ontvang nĂ¡ ‘n woordewisseling.

Zie ‘Pluimbal-spelers in vuisgeveg‘.

22-07-2013 18.59 | Door: Stommeling Jones | Categorie: Losse skakels, Sport

Er heeft iemand gereageerd op “Pluimbal-spelers in vuisgeveg”

  1. Ruud Harmsen says:

    Pluimbal? O ja, pluimbal. Logisch wel.


Opinieleiders.nl © 1999 - 2021 Alle rechten voorbehouden
Contact   Valid XHTML 1.0 TransitionalValid CSS!KuijkStrip over de zinloosheid van webloggen, onder andere
WordPress 4.7.21 RSS-feed/RSS-feed reacties