Obsene Telefoonoproepe

StommelingJones

Persoonlijk zijn wij dol op obscene telefoontjes, maar wij kunnen ons voorstellen dat mensen die aan het ontvangende eind zitten er anders over denken. Voor die mensen is het stukje ‘Obsene Telefoonoproepe‘ vermoedelijk gedacht. Wij citeren de tips die men geeft aan de potentiële ontvangers van zo’n obsceen telefoontje:

  • Installeer Caller ID op jou telefoon.
  • Rapporteer sulke oproepe dadelik aan die polisie.
  • Rapporteer dit ook aan die foonmaatskappy. Deesdae se tegnologie is puik en hulle sal waarskynlik die skuldige kan opspoor, behalwe as hy van ‘n tiekieboks af bel.
  • Plaas die foon dadelik terug op die mikkie as jy dink dis ‘n foonpes. Doen dit elke keer. Moenie bang wees om dit te doen nie, want hierdie mense is gewoonlik nie naby jou wanneer hulle jou bel nie.
  • Hou jou selfoon byderhand. As hy besig is om op die landlyn te praat, bel die polisie.
  • Moenie persoonlike inligting verskaf nie.
  • Maak ‘n aantekening van die presiese tyd en datum van al sulke oproepe.
  • As jou foon dit kan doen, leer hoe om gesprekke op te neem. Dit kan help om die pes vas te trek en kan later as bewysstukke gebruik word.
  • Moenie dat hy agterkom dat jy geskok of emosioneel is nie. Dis presies wat hy wil hê.
  • As jy die gesprek opneem, maak of jy doof is en sê hy moet harder praat en herhaal wat hy gesê het.
  • Indien nodig, verander jou foonnommer en moenie dit dan weer in die telefoongids laat lys nie.

Nu wij er zo eens bij stilstaan vinden wij het wel een aardige gedachte om telefoontjes van de gebruikelijke telefoonterroristen ook als obscene telefoontjes te beschouwen. En van stalkers natuurlijk.

9-09-2009 4.26 | Door: Stommeling Jones | Categorie: Diversen

Reactieveld gesloten.


Opinieleiders.nl © 1999 - 2021 Alle rechten voorbehouden
Contact   Valid XHTML 1.0 TransitionalValid CSS!KuijkStrip over de zinloosheid van webloggen, onder andere
WordPress 4.7.21 RSS-feed/RSS-feed reacties